honda cr-v,honda,cr-v,suv,manskap,suid-afrika,south africa

CR-V sit Honda-trots voort

August 22, 2018 Charlen Raymond 0

In die motorwêreld is daar heelwat vervaardigers wat respek afdwing sonder om hul “belangrikheid” luidkeels te verkondig en hul produkte op jou af te forseer.